Grade 6 Afrikaans: Alfabetiese Volgorde & Lettergrepe
7 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans: Alfabetiese Volgorde & Lettergrepe , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
7 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A worksheet that provides practice in alphabetical order and phonics.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English
Poids de l'ouvrage 1 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language
Grade6
Alfabetiese Volgorde Lees die volgende paragraaf oor die geskiedenis van koffie en beantwoord dan die vrae wat volg: Vir baie mense is ontbyt sonder ‘n koppie boeretroos (an Afrikaans name for coffee) byna ondenkbaar (unthinkable). Díe warm drankie is wêreldwyd gewild (polular). Maar waar kom koffie vandaan? Koffie word van die sade (koffiebone) van die koffieplant Coffea gemaak. Die storie van koffie begin in die Ethiopiese Hoogland, waar koffieplante natuurlik voorgekom het. ‘n Gewilde legende (legend) vertel van die herder (shepherd) Kaldi wat rondom die jaar 850 koffie ontdek het nadat sy bokke die bessies van die koffieboom gevreet het. Hy het opgemerk (noticed) die diere bokspring (jump about) en is so vol energie dat hulle in die nag nie wil slaap nie. Kaldi het toe self die bessies geëet en energiek gevoel. Hy het ‘n monnik (monk) daarvan vertel en die monnik het vir homself ‘n drankie van koffiebone gebrou om hom op-en-wakker in die aand te hou as hy moes bid (pray). Die verbouing (cultivating) en verbruik (use) van koffie het verder versprei danksy Ethiopië se handel met die Arabiese wêreld. Koffie is tuis en ook in koffiehuise gedrink. Die pelgrims (pilgrims) wat Mekka besoek het, het die kennis van koffie na baie ander lande laat versprei. Aangepas uit: Huisgenoot, Skooltake, Uitgawe 19 November 2020
Vraag 1:
Rangskik die onderstreepte woorde in die leesstuk, in alfabetiese volgorde, in die blokke hieronder:
B
K
V
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents