Grade 6 Afrikaans: Begrip En Taalwerkboek - Emojis
10 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans: Begrip En Taalwerkboek - Emojis , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
10 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with an emoji theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English
Poids de l'ouvrage 1 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

AFRIKAANS 1ST ADD LANGUAGE WORKBOOK GRADE 6
Elke-dag-Afrikaans
Werkboek 2
Wêreld Emoji-dag
Gelukkige Wêreld Emoji-dag
is te danke aan Wêreld
“Apple”, want die
Emoji- datum op die
kalender-emoji is dag!
altyd 17 Julie.
Die kalender-toep
(app) vir Mac
rekenaars “iCal”, is
amptelik vrygestel
op 17 Julie.
Met die wêreldwye vrystelling van die fliek “The Emoji Movie” het
aanhangers van regoor die wêreld dit op 17 Julie 2017 gevier deur ’n
nuwe Guinness-wêreldrekord op te stel.
Hulle het die rekord opgestel vir die grootste groep mense wat gelyktydig
verskillende emoji-kostuums aangehad het. Emoji-aanhangers het hope pret
gehad in onder meer Doebai, Moskou, Londen en Sao Paulo.
Die eerste emoji’s
Suid-Afrikaners het ook deelgeneem en met laggende (en huilende) emoji's is in1999 deur die
by “Mandela Square” opgedaag. Japanees,
Shigetaka Kurita
Drie van die nuwe emoji’s wat bekend gestel is: geskep. Die
simbole wat op
weerkaarte
gebruik word, het
hom laat dink dat 2 3 simbole ook
gebruik kan word
om emosies te VROU MET T-REX STER-OOG
wys in teks KOPDOEK
boodskappe.
1

  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents