Grade 6 Afrikaans: Meervoud & Verkleining
5 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans: Meervoud & Verkleining , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
5 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A worksheet that provides practice in "meervoud" en "verkleining".

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language
Grade6
Meervoud en Verkleining Vraag 1:Onderstreep die korrektemeervoudofverkleiningin hakies: Kerstyd is ‘n opwindende tyd. Dis vakansie! Jy hoor (Kersliekies / Kersliedjies), daar is heeltyd lekker (eetgoed / eetdinge) en almal sien natuurlik uit om hul (geskenkke/ geskenke) onder versierde (Kersbome / Kersboome) oop te maak.
In die Suidelike Halfrond is dit oor Kerstyd somer, maar in die Noordelike
Halfrond is dit winter. Kerstradisies hier sluit in om (sneeumannetjies /
sneeumannekies) te bou en warm (dranktjies / drankies) te drink. In baie Europese lande vier Christene Sint Nikolaasdag op 6 Desember. Volgens tradisie reis St Nikolaas met ‘n donkie en los klein (geskenktjies / geskenkies) soos  (speelgoed / speeldinge), sjokolade (staffies / stafies)of dalk ‘n klein (geldtjie / geldjie). Vraag 2:die Gee meervoudvan die woord in hakies: 2.1 In Noorweë trek (kind) _________________ in die (dag) _________________  vanaf Kersdag tot Oujaarsdag soos (karakter) _________________ uit ‘n  Kersverhaal aan.
2.2 2.3 2.4
Die Grieke het ‘n ou tradisie om (boot) _________________ en (skip)
_________________ vir Kersfees te versier.
Groot (lantern) _________________ hang oral in die (stad)
_________________ en (dorp) _________________ in die Fillipyne.
Daar word baie (fees) _________________ gehou en (mens)
_________________ eet dan vrugte en (ryskoekie) _________________ .
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents