Grade 6 Afrikaans Toets: Oerwoud
12 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans Toets: Oerwoud , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
12 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A language and comprehension test with a jungle theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language Test
Afdeling A: Begrip
Begrip en Taal: Oerwoud
Grade 6
Lees die volgende leesstuk aandagtig deur en beantwoord dan die vrae wat volg:
Wat is Nigel? Nigel mag dalk ’n gemene dier (mean animal) in Rio 2
wees, maar eintlik is kaketoes (cockatoos) in die regte
lewe baie liefdevol (loving). As hulle met die hand
grootgemaak word, ontwikkel hulle ’n baie sterk band
(strong bond) met hulle eienaars (owners). Hulle is ook
baie vriendelik en is mal daaroor om aandag (attention) te
kry en vertroetel (pampered) te word.
Sommige kaketoes kan selfs depressief (depressive) raak
as hulle eienaar nie genoeg aandag aan hulle gee nie! As
dit gebeur, ruk hulle byvoorbeeld hul vere uit. Miskien het
Nigel net ’n aaklige baas (terrible boss)gehad…
Kaketoes kan maklik vet raak. Hulle word dus baie versigtig gevoer om
seker te maak hulle raak nie siek nie.
Daar is ’n “u”-vormige stukkie (u-shaped piece) weg uit die onderkaak
(lower jaw) van die voël se snawel (beak). Die vreemde verskynsel (odd
phenomenon) gee aan die kaketoes die vermoë (ability) om baie harder te
byt as ander voëls van dieselfde grootte. Hulle gebruik hul kragtige
snawels (strong beaks) om kos te breek, vas te hou aan takke en soms hul
base te byt. Eina!
ATKV Hoezit April 2014 Uitgawe 74
Vraag 1:Lees die volgende vrae en onderstreep die korrekte antwoord:1.1Wat beteken: “Nigel is ‘n gemene dier.”? a)Hy is baie aangenaam. b)Hy is liefdevol. c)Hy probeer ander opsetlik benadeel.
(10)
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents