Grade 5 Afrikaans: Begrip En Taal - Nuwe Jaar
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 5 Afrikaans: Begrip En Taal - Nuwe Jaar , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a New Year's theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Afrikaans 1st Add Language
Afdeling A:
Nuwe Jaar, Nuwe Begin - Begrip en Taal
Begrip
Lees die volgende en antwoord dan die vrae wat volg:
Interessante feite oor die Nuwejaar
Wie vier eerste – en laaste – Nuwejaar? Die wêreld is in verskillende tydsones opgedeel. Dit beteken dat terwyl dit by ons nog 31 Desember is, is dit in ander wêrelddele reeds 1 Januarie. Die eerste plek ter wêreld waar 1 Januarie aanbreek, is die eilande Kiribati en Samoa. Mense op die eiland Hawaii is van die laastes wat die nuwe jaar binnegaan.
Hoe vier verskeie lande die Nuwejaar? VSA(USA) Een van die grootste Nuwejaarspartytjies word elke jaar op Times Square in New York gehou. Tot ’n miljoen mense kom op Oujaarsaand daar bymekaar om te kyk hoe ’n kristalbal ondertoe sak om die laaste minuut tot die koms van die Nuwejaar af te tel. Die jaarlikseBall Dropword al sedert 1907 gehou. Griekeland(Greece)In Griekeland word die huis se ligte afgeskakel terwyl jy saam met jou gesin die sekondes tot die koms van die nuwe jaar aftel. Daarna word die ligte aangeskakel om die “lig” van die nuwe jaar te bring. Japan In Japan maak mense huis skoon om voor te berei vir die koms van die Nuwejaarsgod, Toshigami. Die Boeddhistiese tempels lui hul klokke om middernag 108 keer om mense te laat onthou dat hulle in die nuwe jaar beter mense moet wees. Aangepas uit ’n artikel deur Jaco Jacobs opwww.hoezit.co.za
tydsones wêrelddele eerste binnegaan miljoen ligte klokke Oujaarsaand
Grade 5
Weeksdae Maandae kom met ’n groot skok Dinsdae ry my pa sy trok Woensdae is dit brood en sop Donderdae speel my sussie pop Vrydae sal niemand haat Saterdae kuier ek by my maat Sondae is dit lekker rus Dan het ons weer lewenslus! Carine Wasserman
Woordeskat/Vocabulary -time zonesopgedeel -parts of the worldeiland -firstlaaste -goes intoNuwejaarspartytjie -millionkristalbal -lightsafgeskakel -bellsmiddernag -New Year’s evelewenslus
-divided into -island -last -New Year’s party -crystal ball -switched off -midnight -vitality/love for life
Page"1 of"8
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents