Grade 5 Afrikaans: Begrip - Skool
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 5 Afrikaans: Begrip - Skool , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension test with a school theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English
Poids de l'ouvrage 1 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language Begripstoets: Skool
Grade 5
Al die kinders in meneer Swart se klas is vandag baie opgewonde. Hulle gaan ‘n proefneming doen in die Wetenskapklas. Shaun en Emma gaan help met die eksperiment. ‘n Mens moet versigtig wees as jy eksperimente doen, omdat enige iets verkeerd kan gaan. Albei moet spesiale brille dra om hulle oë te beskerm en ook ‘n wit jas oor hulle skoolklere. Emma gooi twee teelepels koeksoda in ‘n fles. Meneer Swart waarsku eers al die kinders om nie te naby te staan nie, want daar kan dalk ‘n ontploffing wees! Shaun moet nou versigtig asyn by die koeksoda voeg. Shaun gooi bietjie te veel asyn in en die hele mengsel begin te borrel. Die volgende oomblik spuit alles by die fles uit! Die kinders gil van opgewondenheid. Dit lyk net soos ‘n regte vulkaniese uitbarsting! Later verduidelik meneer Swart dat die asyn en koeksoda reageer as dit saamgevoeg word, ‘n mens noem dit ‘n chemiese reaksie. Die kinders kan nie wag om die volgende eksperiment te doen nie!
Woordeskat/Vocabulary:opgewonde –excited- proefneming experiment/trialWetenskapklas –Science class- eksperiment experimentversigtig –cautious brille glassesbeskerm –protect skoolklere school uniformteelepels –teaspoons koeksoda bicarbonate of sodafles –flask waarsku warnontploffing –explosion asyn vinegarmengsel –mixture borrel bubbleopgewondenheid –excitementuitbarsting – vulkaniese volcanic eruption reageer –react chemiese reaksie –chemical reaction
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents