background image

My stem kan vreemde dinge doen , livre ebook

32

pages

Afrikaans

Ebooks

2025

Écrit par

Publié par

icon epub

Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris

32

pages

Afrikaans

Ebooks

2025

icon jeton

Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

My stem kan vreemde dinge doen … My stem kan skree of fluister. Dit kan mense laat regop sit as hulle daarna luister.Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan ’n trooskombers wees of ’n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die wêreld verander. Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink – so, gebruik dit vandag nog om ’n verskil te maak!
Voir icon arrow

Date de parution

15 juin 2025

EAN13

9781779991072

Langue

Afrikaans

Poids de l'ouvrage

12 Mo

Uitgegee in 2025
deur Pan Macmillan Suid-Afrika
Privaat Sak X19
Northlands
Johannesburg
2116
Teks © 2025 Jaco Jacobs
Illustrasies © 2025 Zinelda McDonald
eBoek geskep deur Full Circle
marike@fullcircle.co.za
ISBN 978-1-77999-106-5
e-ISBN 978-1-77999-107-2
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie
boek mag gereproduseer word sonder die skriftelike
toestemming van die uitgewer nie.




Pan Macmillan Kinderboeke
www.panmacmillan.co.za

Voir icon more
Alternate Text