-
66
pages
-
Afrikaans
-
Ebooks
-
2024
Description
Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie.Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil.Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!
-
Publié par
-
Date de parution
15 janvier 2024
-
EAN13
9781776253418
-
Langue
Afrikaans
-
Poids de l'ouvrage
7 Mo