Grade 4 Afrikaans: Begrip En Taal - Musiek
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 4 Afrikaans: Begrip En Taal - Musiek , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a music theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Afrikaans 1st Add Language
Afdeling A:
!1
Musiek
Grade 4
Lees die onderstaande artikel en antwoord dan die vrae wat volg:
Refentse Morake — Nuwe Afrikaanse Ster Refentse Morake van Vereeniging is ’n Afrkaanse sanger wat vinnig bekend geword het. Cecilia Marchionna het ’n video van hom op haar Facebook-blad geplaas het en sedertdien is hy ’n ster. Binne slegs vier dae is die video meer as 120 000 keer gekyk en het talle dit ook gedeel – sosiale media het behoorlik gegons. Dit is egter nie waar dit opgehou het nie. In April 2015 het Refentse in Oudtshoorn in die straat opgetree en niemand anders nie as Karen Zoid (toe sy gunsteling sangeres) het R10 in sy boks gegooi. Daardie aand het hy die kans gekry om van die musikante agter die skerms te ontmoet en het hy saam met Karen Zoid opgetree. Hy is toe ‘n kontrak aangebied. Die res? Wel, dis geskiedenis!Aangepas uit http://www.afrikaans.com/news-headlines/musiek/30-top-liedjies-van-2016
Woordeskat(Vocabulary) bekendfamousvinnigfast sedertdiensince thensterstar (famous) gekykviewedgedeelshared sosiale media het behoorlik gegons” —there was a buzz on social media opgehoustoppedstraatstreet opgetreeperformedgunsteling sangeresfavourite female singer kanschancemusikantemusicians agter die skermsbehind the sceneskontrakcontract geskiedenishistory
Vraag 1: Onderstreep die korrekte antwoord(Underline the correct answer): 1.1 Refentse Morake was, A nie gou bekend nie. B na ’n tydjie bekend. C vinnig bekend. 1.2 Hy is ’n kontrak aangebied, A nadat hy Karen Zoid ontmoet het. B nadat hy saam met Karen Zoid opgetree het. C voordat hy saam met Karen Zoid opgetree het.
(3)
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents