Grade 4 Afrikaans: Begrip En Taal - Skool
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 4 Afrikaans: Begrip En Taal - Skool , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a school theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Afrikaans 1st Add Language
!1
Begrip en Taal: Skool
Lees die storie en antwoord dan die vrae:
Grade 4
Dit is Januarie en Stefan is terug by die skool. Hy en sy beste maatjie is in Juffrou Bekker se klas. Sy gee vir hulle Engels en Wiskunde. Hulle is baie bly en sit langs mekaar. In Graad 4 moet ’n mens klasse wissel. Hy het nog vierander onderwysers wat vir hom ander vakke aanbied.Sy boetie is in Graad 5 en hy het hom gewaarsku dat hulle baie huiswerk gaan kry en ook toetse moet skryf!Vandag is al die skryfbehoeftes uitgedeel en al die kinders moes alles netjies in hulle pennesakkies bêre. Stefan se liniaal, skêr en uitveër het nie eers in sy pennesakkie gepas nie! Sy skooltas is so swaar van al die boeke dat hy dit byna nie kan optel nie.Juffrou Bekker skryf al hulle huiswerk op die skryfbord. Gelukkig het hulle nie baie huiswerk gekry nie.Pouse het Stefan en sy maats op die veld sokker gespeel. Sy ma het lekker toebroodjies en ’n koeldrank ingepak.Na pouse het hulle klas in Wetenskap ’n interessante eksperiment gedoen. Meneer Pieterse het verduidelik dat ’n mens altyd sketse van eksperimente met jou potlood moet doen.Karel het die heeltyd by die venster uitgekyk in Afrikaans en Juffrou Swart het hom amper uit die klas gejaag!Stefan was baie bly toe die klok aan die einde van die dag lui. Dit was ’n lang dag en hy wens hy was nog met vakansie!
maatjie wisselhuiswerk skryfbehoeftes liniaaluitveër pouse koeldrank eksperimentvenster vakansie
Woordeskat/Vocabulary:-friend- onderwyser teacher-change class vakke -subjects-homeworktoetse -tests-stationery pennesakkie-pencil bag-ruler skêr -scissors-eraser- skryfbord board-break toebroodjies -sandwiches-cool drink interessante-interesting-experiment- potlood pencil-window- klok bell-holiday
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents