Grade 4 Afrikaans: Toets Kombuis
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 4 Afrikaans: Toets Kombuis , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language test that focuses on the kitchen and building vocabulary.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Afrikaans 1st Add Language
Begrip, Voornaamwoorde, Tye en Meervoude
Afdeling A: Begrip Lees die onderstaande storie en antwoord dan die vrae wat volg:
Grade 4
Die nuwe kombuis deur Lena Barnard Ansie en Pieter is baie opgewonde. Hulle gesin het na 'n nuwe huis getrek. Nou staan hulle saam met Mamma in die nuwe kombuis. Die meubels staan reeds op hulle plekke.Die yskas is klaar aangeskakel en die mikrogolfoond staan op die kombuiskas. Mamma sit ook die ketel en die koffiemasjien op die kas. Die broodblik en die rooster kom langsaan. “Nou wil ek die breekgoed uitpak,” sê Mamma. "Ons sal help,” sê Ansie en Pieter. “Goed,” sê Mamma. Sy begin met die kartondose wat op die vloer staan. Sy neem ’n vadoek en tap water in die opwasbak. Mamma pak die borde uit. Sy vee alles skoon met die vadoek. Pieter en Ansie sit alles versigtig op hulle plekke in die regte kas. Mamma pak self een glas op ’n slag in een van die boonste kaste. In die kas langsaan pak sy die koppies, bekers, teepot, melkbeker en die suikerpot. Sy wys die kinders waar hulle elke mes, vurk en lepel in die laai moet pak. tafeldoek en skoon vadoeke kom netjies in die tweede Die laai. Die kastrolle en panne kom in die kas langs die stoof, ook die rasper en die sif. Mamma stoot die stoele netjies onder die tafel in. "Nou moet ek nog net die kruideniersware uitpak. Baie dankie julle het fluks gehelp. Kom ons drink tee en vrugtesap!"
opgewonde yskas kombuiskas broodblik opwasbak glas teepot mes tafeldoek rasper
-excited -fridge -cabinet -bread bin
-sink -glass-tea pot -knife -table cloth
Woordeskat/Vocabulary  kombuis -kitchen mikrogolfoond -microwave oven
 koffiemasjien
 kartondose
 borde
 koppies
 melkbeker  vurk  kastrolle
-cheese grater kruideniersware
-coffee maker
-boxes -plates -cups -milk jug -fork
-pots -groceries
meubels rooster ketel vadoek
versigtig bekers suikerpot lepel stoof sif
-furniture -toaster -kettle -dish cloth
-carefully -mugs -sugar pot -spoon -stove-sieve
Page!1 of!8
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents