Grade 5 Afrikaans: Begrip En Taal - Sebras
8 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 5 Afrikaans: Begrip En Taal - Sebras , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
8 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a passage about zebras.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language Grade5 Begrip en Taal: Sebras Afdeling A: BEGRIPLees die volgende leesstuk en antwoord dan die vrae wat volg:Waarom het ‘n Sebra Strepe? 27 Februarie 2019 https://maroelamedia.co.za/vreemdhede/waarom-het-n-sebra-strepe/ Wetenskaplikes het aanvanklik gedink sebras het strepe sodat hulle roofdiere kon verwar wanneer hulle in ʼn kudde staan, maar nuwe inligtinghet intussen aan die lig gekom. ʼn Span wetenskaplikes wat hul verslag inPLOS ONEgepubliseer het, het bevind dat die strepe eintlikbloedsuier-insekte afweer. Die insekte word deur die kleure verwar en sukkel dan om op die dier te land. Die span navorsers het gestreepte jassies vir perde aangetrek om te kyk hoeveel insekte op hulle kom land en die uitslag vergelyk met bruin,grys en swart perde (wat nie gestreepte jassies gedra het nie). Hulle het die perdevlieë op ʼn plaas in North Somerset in Engelandverfilm terwyl hulle op die sebras en die perde wou jag maak. Die vlieë het 25% kere minder op die sebras geland as op die perde. Tim Caro,skrywervan die verslag, het gesê wanneer die vlieë die diere genader het, “kon hulle nie hul spoed verminder nie en het óf verby die dier gevlieg óf in die dier vasgevlieg en dan weggebons”. Martin How, mede-skrywer en bioloog van die “University of Bristol”, het gesê dit is moontlik dat die strepe die vlieë deurmekaar maak sodra hulle naby genoeg kom – net soos vlieëniers deur die son verblind word. Sebras se streeppatrone verskil van dier tot dier en nie een lyk dieselfde nie.To read an English version of the article go to: https://www.cbsnews.com/news/nature-up-close-why-do-zebras-have-stripes/Woordeskat /Vocabulary
wetenskaplike
roofdiere
kudde
afweer
perdevlieë
vlieënier
scientist
predators
herd
repel
horse flies
pilot
aanvanklik/eers
verwar/deurmekaar maak
bloedsuier-insekte
navorser
weggebons
streeppatroon
at first/initially
confuse
blood sucking insects
researcher
reflected
pattern of stripes
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents