Grade 6 Afrikaans: Begrip En Taalwerkboek - Ruimte
12 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans: Begrip En Taalwerkboek - Ruimte , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
12 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a space theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Afrikaans 1st Add Language
Ruimte Stories
Afdeling A: Begrip-Lees die onderstaande en antwoord dan die vrae wat volg:
Die Eerste Suid-Afrikaner in die Ruimte
Grade 6
“ELKEEN van ons het ’n droom, ’n begeerte, iets wat ons in die lewe wil wees," sê Mark Shuttleworth, ‘n jong Suid-Afrikaner op ’n mediakonferensie in Rusland. Sy blou oorpak is versier met die Suid-Afrikaanse vlag. Tuis wag Suid-Afrikaners op die lansering van ’n Sojoez-tuig wat hom die eerste mens uit Afrika in die ruimte sal maak. Ná maandelange, moeilike opleiding deur die Russe, is díe jong man uiteindelik gereed om te vertrek. "Ek het altyd gehoop en geglo dat ek in die ruimte sou kon vlieg," sê hy op die mediakonferensie, "maar ek het altyd geglo ek sou moes wag vir die dag dat ek as ’n passasier kon vlieg…"Só was dit in April 2002 toe Mark Shuttleworth, Suid-Afrikaanse Internet-miljoenêr en entrepreneur, op 28-jarige ouderdom die wêreld se tweede toeris in die ruimte geword het. Mark se groot passie vir die tegnologie het hom na Sterstad in Rusland gelei, waar hy opgelei is vir ’n vlug na die Internasionale Ruimtestasie.Daar is destyds berig dat Shuttleworth se ruimtereis van tien dae hom 20 miljoen Amerikaanse dollar uit die sak gejaag het — dieselfde bedrag wat die wêreld se eerste ruimtetoeris, Amerika se Dennis Tito, vroeër vir hierdie voorreg opgedok het. Maar Shuttleworth kon die geld vir sy ruimtereis maklik betaal. Op 22-jarige ouderdom het hy ’n Internet-konsultasie besigheid, “Thawte Consulting”, in sy ouers se garage in die Kaap begin. Die klem het spoedig van Internet-konsultasie na Internet-sekuriteit geskuif. Mark het vier jaar later sy maatskappy aan die Amerikaanse maatskappy “Verisign” verkoop. Die geld wat hy uit die transaksie gemaak het, was genoeg om sy ruimtereis ’n werklikheid te maak. Aangepas uit http://www.mieliestronk.com/ruimte/mielstk/shuttleworth.html
ruimte mediakonferensie versier opleiding miljoenêr passie opgelei konsultasie maatskappy werklikheid
Woordeskat/Vocabulary spacebegeerte media conferenceoorpak decoratedlansering trainingpassasier millionairetoeris passiontegnologie trainedruimtereis consultationsekuriteit companytransaksie reality
wish/desire overall launching passenger tourist technology space travel/expedition security transaction
Page!1 of!12
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents