Grade 6 Afrikaans: Begrip En Taalwerkboek - Vrese
6 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans: Begrip En Taalwerkboek - Vrese , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
6 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension and language in context workbook with a phobia theme.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 0
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

st Afrikaans 1 Add Language
Afdeling A: Begrip
Grade6
Begrip en Taal: Vrese Lees die volgende aandagtig deur en beantwoord dan die vrae wat volg:
Die Wetenskap van Vrees As ‘n leeu by die vertrek indraf en jy voel bang, sal niemand sê jy het leeuvrees nie. Dit maak sin om vir díe roofdier bang te wees! Maar aragnofobe se liggame reageer dieselfde op ‘n spinnekop as op ‘n groot roofdier. Hier is van die maniere waarop vrees ‘n mens se liggam laat reageer en help om jou te beskerm: Jy vries Roofdiere en veral groot katte kan beweging goed raaksien. As jy ophou beweeg sal hulle jou dalk nie sien en probeer opeet nie! Hartklop Wanneer ‘n mens iets skrikwekkends sien of ervaar, skei jou liggaam ‘n hormoon met die naam adrenalien af. Dit laat jou hart vinniger klop, terwyl jy gereedmaak om die gevaar te trotseer óf om weg te hardloop. Asemhaling ‘n Deel van jou veg-of-vlugreaksie is dat jy vinniger asemhaal. Dit voer meer suurstof na jou spiere en gee jou krag vir aksie. Kouesweet Die gevaar bestaan dat ‘n roofdier jou sal byt of krap. Jou liggaam maak die bloedvate in jou vel toe en jy voel koud en klam. Dit is om te sorg dat jy so min as moontlik bloed verloor, indien jy wel gebyt of gekrap word. Aangepas uit National Geographic Kids, Uitgawe 172, Oktober 2018
roofdier
reageer
vries skrikwekkends adrenalien veg-of-vlugreaksie spiere
predator
react
Woordeskat/Vocabulary
stop moving
frightening adrenaline fight-or-flight reaction muscles
aragnofobie
spinnekop
bewegin hormoon gevaar trotseer suurstof bloedvate
arachnophobia
spider
movement hormone
face the danger oxygen blood vessels
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents