Grade 6 Afrikaans Begrip: Olimpiese Spele
6 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Grade 6 Afrikaans Begrip: Olimpiese Spele , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
6 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

A comprehension test about the Olympic Games.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2022
Nombre de lectures 1
Langue English

Informations légales : prix de location à la page 0,0750€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Afrikaans 1st Add Language
!1
Begripstoets
Lees die feite oor die Olimpiese Spele en antwoord dan die vrae:
Grade 6
Die Olimpiese Spele bestaan uit twee internasionale sportkompetisies wat elk elke vier jaar gehou word, naamlik: die Somerspele en die Winterspele. Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou, maar sedertdien word hulle met twee-jaar intervalle aangebied.Die slagspreuk van die Olimpiese Spele is “Vinniger, Hoër, Sterker”, of dan “Citius, Altius, Fortius” in Latyn.
Die oorspronklike Olimpiese Spele was in die antieke Griekse stad Olimpia gehou. In 393 verban die Romeinse keiser Theodosius I die ou Spele vanweë die Heidense oorsprong daarvan en die onversoenbaarheid met sy Christelike geloof.Die eerste moderne spele vind in 1896 plaas op inisiatief van Baron Pierre de Coubertin. Die eerste spele sou in Parys, Frankryk, aangebied word, maar later word besluit om dit in Athene, Griekeland te hou om die simboliese skakel met die antieke Spele te bevestig.
Die Olimpiese Somerspele, of die Spele van die Olimpiade, is 'n internasionale multi-sport geleentheid wat elke vier jaar deur die Internasionale Olimpiese Komitee georganiseer word. 'n Olimpiese oorwinning word wêreldwyd gesien as die mees prestigeryke oorwinning in 'n sport. Medaljes word uitgereik in elke item, met 'n goue medalje vir die eerste plek, silwer vir die tweede en brons vir die derde, 'n tradisie wat in 1904 begin het.
Woordeskat/Vocabulary:sportkompetisie - sport competition/event intervalle - intervalsslagspreuk - slogan verban - bannedHeidense oorsprong - Hedonistic origin onversoenbaarheid - unreconcilableinisiatief - initiative simboliese skakel - symbolic connectionantiek - ancient oorwinning - victoryprestigeryke - prestigious medalje - medal
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents