Dis Net Vel, My Pel!
58 pages
Afrikaans

Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Dis Net Vel, My Pel! , livre ebook

-
traduit par

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
58 pages
Afrikaans

Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

© Nina Jablonski en Holly McGee, 2023 Illustrasies © Karen Vermeulen, 2023 Vertaling © Izak de Vries, 2023 Geen deel van hierdie boek mag gebruik of gereproduseer word op enige wyse hoegenaamd sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie, behalwe vir kort aanhalings in resensies. Vir verdere inligting of toestemming, skryf aan info@catalystpress.org . In Noord-Amerika word hierdie boek versprei deur Consortium Book Sales & Distribution, ’n afdeling van Ingram. Telefoon: 612/746-2600 cbsdinfo@ingramcontent.com www.cbsd.com In Suid-Afrika, Namibië en Botswana word hierdie boek deur Protea Distribution versprei. Vir meer inligting, stuur ’n e-pos na orders@proteadistribution.co.za . EERSTE UITGAWE 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 Aan Sindiwe Magona en Njabulo Ndebele wat ’n taal aan vuur gegee het. — NINA JABLONSKI Aan elke kind wat reeds slim genoeg is om te weet dat kleur nie van jou ’n beter mens maak nie. — HOLLY Y. MCGEE Aan my peetkinders Maya en Jude. — KAREN VERMEULEN VOORWOORD: DIS NET VEL, MY PEL Ek ervaar my klassifikasie volgens die kleur van my vel, uiterlike kenmerke en my identifikasiedokumente as Ander Kleurlinge nog altyd as ’n omstrede kwessie. Die uitstekend saamgestelde publikasie Dis net vel, my pel het my egter tot verfrissende insigte gebring.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 17 octobre 2023
Nombre de lectures 0
EAN13 9781733547482
Langue Afrikaans
Poids de l'ouvrage 20 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,0650€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents