La lecture à portée de main
Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage
Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement
Je m'inscrisDécouvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement
Je m'inscrisVous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage
Description
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken.
Jy is liefde is ’n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind. Die boek is ook beskikbaar in isiZulu, Sepedi en Engels.
Sujets
Informations
Publié par | Pan Macmillan South Africa |
Date de parution | 05 novembre 2021 |
Nombre de lectures | 0 |
EAN13 | 9781776250554 |
Langue | Afrikaans |
Poids de l'ouvrage | 5 Mo |
Informations légales : prix de location à la page 0,0298€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.
Extrait
Uitgegee in 2021 deur Pan Macmillan Suid-Afrika
Privaat Sak X19
Northlands
Johannesburg
2116
Oorspronklike titel: You are loved
Teks © 2021 Refiloe Moahloli
Illustrasies © 2021 Zinelda McDonald
Afrikaans deur Jaco Jacobs
eBoek geskep deur Full Circle
marike@fullcircle.co.za
ISBN: 978 1 77625 054 7
e-ISBN: 978 1 77625 055 4
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag op enige wyse gereproduseer word sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie.
Pan Macmillan Kinderboeke
www.panmacmillan.co.za