Kaapstad se  Streetgate  - Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)
235 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Kaapstad se 'Streetgate' - Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002) , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
235 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 décembre 2014
Nombre de lectures 1
EAN13 9781920382599
Langue English
Poids de l'ouvrage 3 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,0000€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

 Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor | South African Language Rights Monitor Fokusuitgawe 1 | Special Edition 1 Kaapstad se 'Streetgate' Politieke maneuvers en die Peter Marais debakel (19992002)
Waal De Klerk
Mandela Adderley
Johan C. Moll
Kaapstad se 'Streetgate'
Poîîee maneuvers en dîe Peer Maraîs de ae (1999-2002)
Johan C. Mol l
Kaapstad se ‘Streetgate’ - Politieke maneuvers en die Peter Marais debakel (199-2002)
Uitgegee deur Sun Media Bloemfontein (Pty) Ltd.
Druknaam: SunBonani Scholar
Alle regte voorbehou
Kopiereg © 2014 Sun Media Bloemfontein
Hierdie publikasie is deur die uitgewer aan ’n onafhanklike dubbel-blinde portuurevaluering onderwerp.
Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die uitgewer nie.
ISBN: 978-1-920382-58-2 ISBN: 978-1-920382-59-9 (e-boek) DOI: https://doi.org/10.18820/9781920382592
Geset in Minion Pro 12/16 Bandontwerp, bladuitleg en produksie deur Sun Media Bloemfontein Spotprente word gebruik met die vergunning van die koerante en ZapRock Productions (waar van toepassing)
Navorsing en akademiese werke word onder hierdie druknaam in druk en elektroniese formaat uitgegee.
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za Die e-boek is beskikbaar by: https://doi.org/10.18820/9781920382592
Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor / South African Language Rights Monitor
Fokusuitgawe 1 / Special Edition 1
Dîe Suîd-Arîaanse Taaregemonîor / Sou Arîcan anguage Rîgs Monîor îs ’n puîasîerees van dîe Eeneîd vîr Taaasîîerîng en -emagîgîng aan dîe Unîversîeî van dîe Vrysaa. Aanvanî îs dîe rees îngerîg om ’n aarîse Monîoruî e gee waarîn daar versag oor dîe aa- en aaregeverwîeînge în Suîd-Arîa gedoen word. Aangesîen dîe aarîse Monîor oorsîgeî van aard îs en uîeraard o een aenderaar eper word, y dîe ondersoe van randende en meesa deuropende aavraagsue agerweë. ’n Beoete e dus onsaan om dîe rees me dîe daarse van spesîae uîgawes as ’n weede omponen în dîe rees uî e reî. îerdîe ousuîgawes îed dus dîepgaande esrywîngs van sodanîge emas wa segs oorsîgeî în dîe ander uîgawes vanMonîoraan dîe od om. îermee spree ons dîe oop uî da ’n eangrîe ydrae geewer word o dîe verdere doumenerîng van eîeydse aaverwîeînge îer e ande.
Theodorus du Plessis(Reeksredakteur) Eeneîd vîr Taaasîîerîng en -bemagîgîng Deparemen Lînguîsîek en Taaprakyk Unîversîeî van dîe Vrysaa
Boemoneîn Novemer 2014
I
N
H
O
U
D
S
O
P
G
AW
E
Lys van spotprente .............................................................................................. i Afkortings ........................................................................................................... ii Kronologie .......................................................................................................... iii Voorwoord ........................................................................................................... vii 1. Teoretiese invalshoeke ................................................................................ 1  1.1. Straatname as deel van die kollektiewe geheue ................................. 2  1.2. Die aard van vereringstraatname ........................................................ 3  1.3. Die herbenoeming van straatname:  Afrekening met die ou bewind, toejuiging van die nuwe ................... 6 2. Die nuwe bedeling kry gestalte ................................................................... 9  2.1. Die eerste megastede kom tot stand ................................................... 9  2.2. Die DP en NNP vorm die DA ............................................................. 13  2.3. Die DA palm Kaapstad in ................................................................... 19 3. Die protagonis in die verhaal ...................................................................... 27 4. Marais se straathernoemingsplan ................................................................ 40 5. Die straatnaamdebakel ................................................................................ 66 6. Vanaf debakel tot “monumentale klug” ...................................................... 89 7. Die Heath-ondersoek .................................................................................. 111 8. Die Heath-verslag se gevolge ..................................................................... 140 9. Marais se afdanking as burgemeester ......................................................... 159 10. Die DA se Inale aftakeling......................................................................... 184 11. Die verdere verloop van straatnaamverandering aan die Kaap .................. 197 12. Tussen teorie en praktyk ............................................................................. 199 Bylae 1 ............................................................................................................. 201 Bylae 2 ............................................................................................................. 202 Bronnelys ............................................................................................................ 203 Indeks ............................................................................................................. 215
LYS VAN SPOTPRENTE
Spotprente word gebruik met die vergunning van die koerante en ZapRock Productions (waar van toepassing) 1: Gerald Morkel en Peter Marais jubelend oor hul onderskeie poste as premier van die Wes-Kaap en burgemeester van Kaapstad (Daily News.... 34, 21 Februarie 2003:10) 2: Marais begin die woede van openbare weerstand teen sy hernoemingsplan voel (Die Burger62, 22 Mei 2001:8) ......................................................................................... 3: Die beweerde straatnaambedrog word as ’n ongeurige dis met unistad-suurwyn bedien (Die Burger..................................................................... 78, 27 Julie 2001:12) 4: Die aanklagte van petisiebedrog begin en die burgemeester se son verduister (Zapiro inMail & Guardian, 28 Junie 2001:2) ............................................................. 85 5: Marais besig om sy eie graf te grawe weens die stembedrog, maar steeds onstuitbaar (Sowetan,.................................................................. 1131 Augustus 2001:14) 6: Marais maak ’n bespotting van die DA se belofte van skoon regering as gevolg van die stemverneukery-meulsteen om sy nek (Zapiro inMail & Guardian, 2 Augustus 2001:22) ..................................................................................................... 117 7: Die hoofkarakters in die straatnaamdebakel tydens die Heath-verhoor (Cape Argus................................................................................. 122, 8 Januarie 2002:10) 8: Marais se aanhoudende en ernstige misstappe laat hom reddeloos (Zapiro in Mail & Guardian, 16 Augustus 2001:18) ...................................................................... 130 9: Marais se illusies oor sy invloed en statuur word ’n tydbom op pad na tamatiestraat (Rapport152, 2 September 2002:28) .............................................................. 10: Vir Leon word Marais se aapstreke te veel, terwyl Van Schalkwyk hom steeds beskerm (Saturday Star158, 20 Oktober 2001:8) ................................................................ 11: Leon en Van Schalkwyk bult spiere oor Marais se lot (Die Burger, 18 Oktober 2001:10) ..................................................................................................... 161 12: Leon se vasberadenheid om van Marais ontslae te raak en Van Schalkwyk en Marais se halsstarrigheid laat die DA-alliansie tuimel (Beeld, 23 Oktober 2001:8) ..... 167 13: Terwyl Van Schalkwyk plek inruim vir Marais, pluk Leon die stoel onder hom uit (Sowetan,21 Oktober 2001:17) ............................................................................... 168 14: ʼn Opsomming van die opskudding binne die DA met Marais as die spilpunt (The Star...................................................................................... 174, 18 Oktober 2001:6) 15: ʼn Onverbiddelike Leon raak hardhandig van Marais ontslae terwyl Van Schalkwyk onthuts toekyk (Sowetan,17724 Oktober 2001:16) .................................. 16: Die leier en onderleier van die DA in ’n botsing, terwyl dringende stadsake agterweë bly (The Star, 19 Oktober 2001:12) ............................................................... 180 17: Wedersydse rugstekery en agterdog met Marais dodelik verwond deur die straatnaamdebakel (TheStar, 23 Oktober 2001:12) ...................................................... 185 18: Die verbysterende omruil van premier- en burgemeestersposte deur twee bruin leiers met min ooghare vir mekaar (Eastern Province Herald.. 192, 3 November 2001:4)
i
AFKORTINGS
ACDP (African Christian Democratic Party)
AEB (Afrikaner Eenheidsbeweging)
AHI (Afrikaanse Handelsinstituut)
ANC (African National Congress)
ANCYL (African National Congress Youth League)
AZAPO (Azanian People’s Organisation)
COPE (Congress of the People)
COSATU (Congress of South African Trade Unions)
DA (Demokratiese Alliansie)
DP (Demokratiese Party)
FA (Federale Alliansie)
LUK (Lid van die Uitvoerende Komitee)
NBK (Nasionale Bestuurskomitee)
Nehawu (National Health and Allied Workers Union)
NP (Nasionale Party)
NPP (Nuwe Nasionale Party)
NY (Native Yard)
PP (Progressiewe Party)
UDM (United Democratic Movement)
SACP (South African Communist Party)
SABC (South African Broadcasting Cooperation)
SIU (Special Investigation Unit)
WVK (Waarheid- en versoeningskommissie)
ii
KRONOLOGIE
1992-2000  Marais dien as lid van die Wes-Kaapse kabinet 1996 6 Augustus – Unistede kom tot stand en die sewe Kaapse metropolitaanse rade smelt saam 1998 Februarie – Eerste duidelike tekens dat Kaapstad se straatname kan verander  – Blitsopname toon dat inwoners ten gunste van straatnaamverandering is November – Komitee van vername Kapenaars aangestel om naamsverandering te ondersoek
2000 Februarie – Boraine en ander stadsraadsamptenare kry die trekpas 14 Februarie – Marais voor die DA-tugkomitee oor sy onuitgeklaarde stellings oor nouer samewerking met die ANC 28 Februarie – Marais word as lid van die Wes-Kaapse kabinet afgedank April – Marais vra die partyleierskap om verskoning, maar word ’n agterbanker 10 April – Premier Morkel stel hom weer as minister van maatskaplike dienste en armoedeverligting aan Junie – Stemme dat Mandela vereer behoort te word 24 Junie – DP en NNP stig DA November – Unistad besluit op die naam Kaapstad 6 Desember – DA palm Kaapstad in 7 Desember – Eerste sitting van die Kaapstad-unistad se stadsraad
2001 Februarie – Marais word deur kabinetskollega Adams vir seksuele teistering gedagvaar April – Marais ontvang burgemeestersketting  – Eerste persberigte van Marais se plan om Adderley- en Waalstraat na Mandela en De Klerk te vernoem  – Eerste reaksie op en besware teen Marais se ondemokratiese hantering van die straatnaamsveranderingproses  – Marais rig uitnodiging aan die publiek om kommentaar te lewer Mei – Aankondiging van Marais se straatnaamplan lok wye openbare reaksie uit  – Veelpartykomitee word aangestel om openbare reaksie te hanteer 21 Mei – Sperdatum vir die publiek se terugvoer 22 Mei – Blyke van hewige teenkanting jeens die plan 24 Mei – Marais lewer Kaapse Persklub-toespraak Junie – Gerugte van verdeeldheid in DA oor die hernoemingskwessie 8 Junie – Bom bars oor die beweerde kullery rakende die openbare deelname 10 Junie – DA stel sy eie ondersoekkommissie oor beweerde onreëlmatighede aan
iii
Kaapstad se 'Streetgate'
 14 Junie – Die veelpartykomitee se subkomitee begin die publiek se reaksie deurwerk  –Mail & Guardianberig oor die burgemeesterkantoor se weiering om kopieë van openbare deelnames te verskaf  15 Junie – Advokaat Joe van der Westhuizen word as eenmankommissie deur die stadraad aangestel  21 Junie – DA stel drieman-ondersoekkommissie onder leiding van Piet Marais aan  23 Junie – Openbare verhoor van Van der Westhuizen-kommissie  24 Julie – Leon ontvang Johnson se beëdigde verklaring  – Piet Marais-kommissie word deur die Heath-ondersoekkommissie vervang  – Smit en Kieser word geskors  26 Julie – Mandela en De Klerk stem saam dat die plan laat vaar moet word  26 Julie – Johnson se verklaring word openbaar gemaak  27 Julie – Druk gesprekke in DA-kringe om van Marais ontslae te raak  28 Julie – Van der Westhuizen se ondersoek word beëindig  30 Julie – Kennisgewing in provinsiale koerant oor Heath se aanstelling  Augustus – Skerp reaksie op ondersoekkoste  6 Augustus – Amptenare getuig voor Heath  6 Augustus – Leon stel voorwaardes aan Morkel en die stadsraad om Marais se optrede hok te slaan  8 Augustus – Marais getuig  28 Augustus – Heath oorhandig sy verslag aan minister Uys Einde Augustus – Berigte dat spanning tussen die DA en NNP breekpunt bereik  30 Augustus – Heath se verslag word openbaar gemaak; DA-topbestuur vergader om Heath se bevindings rakende Marais onder oë te neem  31 Augustus – Marais word deur Morkel afgedank; DA stel drieman-ondersoek aan oor Marais en twee raadslede se optrede; Walker word die waarnemende burgemeester  10 September – Leon verwittig Van Schalkwyk dat die Marais-probleem afbrekend vir die DA geword het  24 September – Van Schalkwyk gee te kenne dat dit die einde van die Marais-probleem moet wees as Marais deur die stadsraad se reëlskomitee onskuldig bevind word  21 September – King-ondersoekkommissie na die beweerde oortreding deur stadsraadslede word laat vaar  1 Oktober – Leon laat aan Van Schalkwyk blyk dat Marais moet padgee  5 Oktober – Marais deur die unistad se veelpartykomitee vrygespreek  12 Oktober – Leon se besluit om Marais te skors word met stembreuk tussen DP en NNP aanvaar; Marais gee te kenne dat hy hom tot die hof gaan wend  13 Oktober – Leon se afdankingsbrief aan Marais word in die pers vrygestel  19 Oktober – NBK vergader om Marais se weiering om die burgemeestersamp neer te lê te bespreek; Marais word uit DA geskop  22 Oktober – Marais rig ’n dringende hofaansoek teen die DA se beslissing  25 Oktober – DA reik ’n persverklaring uit oor waarom Marais versoek is om te bedank  – Van Schalkwyk kondig aan dat hy ’n strategiese alliansie met die ANC oorweeg  26 Oktober – Konfrontasie tussen Marais en DA in die Kaapse hooggeregshof  1 November – Marais word tot leier van die NNP in Wes-Kaap verkies  7 November – Die DP en NNP se weë skei  12 November – Morkel verwittig die provinsiale kabinet van sy bedanking as premier
iv
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents