Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede
146 pages
English

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
146 pages
English
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

In Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede vertel Hannes Haasbroek van dié stad se kostelikhede en treurmares uit die verre verlede te boek. Die geskiedkundige foto’s is verkry uit die versamelings van die Nasionale Museum, Oliewenhuis-kunsmuseum, Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek en die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 juillet 2015
Nombre de lectures 0
EAN13 9781920382735
Langue English
Poids de l'ouvrage 8 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,1000€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Spinters en Dorings uit die Rosestad se Verede
Hannes Haasbroek
Spinters en Dorings uit die Rosestad se Verede
Hannes Haasbroek
Spliners en Dorings ui die Rosesad se Verlede Uigegee deur SV OMeEJBBloemonein onder die S#PO BO J4DI PMBSV O druknaam. Akademiese, proessionele en navorsingswerk word onder hierdie druknaam gepubliseer in druk- en elekroniese ormaa. Hierdie publikasie kan direk besel word byN FEJB! TV O CPO BO J.co.za Alle rege voorbehou. Kopiereg © 20154V O . FEJB #MPFN GPO UFJO& Nasionale Museum, Bloemonein Geen gedeele van hierdie boek mag sonder die skriTelike oesemming van die uigewer gereproduseer o in enige vorm deur enige elekroniese, oograiese o meganiese middel weergegee word nie, hesy deur ookopiëring, plaa-, band- o laserskryopname, mikroverilming, via die Inerne o e-pos o enige ander selsel van inligingsbewaring o -onsluiing. Die menings in hierdie publikasie is dié van die oueur(s) en weerspieël nie noodwendig die opinies van die uigewer nie. Eerse uigawe 2015 ISBN:978-1-920382-72-8 e-ISBN:978-1-920382-73-5   UUQTEPJPSH    % 0*I (   QUN  Y #JPMJO V - JO V FTFU JO
#BO EPO UX FSQ CMBEV JUMFH FO QSPEV L TJF EFV S4V O . FEJB #MPFN GPO UFJO % 0*I UUQTEPJPSH      
Die publikasie van hierdie boek is moonlik gemaak deur ’n ruim subsidie van die L W Hiemsra rus – opgerig deur Riekie Hiemsra er herinnering aan Ludwig Wybren (Louis) Hiemsra.
ensy anders aangedui behoor alle oo’s aan die Nasionale Museum in Bloemonein.
Inhoud
Voorwoord| 1 Landjobbersmaai in die Oranjerivier-Soewereiniei 1848-1854| 4 Oranje-Vrysaa deur Britanje op skinkbord aan Boere geskenk | 7 ’n Skamele vaajie krui he die presiden gekelder!10 | Woes rijdenvan oenerjare | 14 Doker B.O. Kellner en dieInjurie-Zaakvan 1877 | 17 ’n Goewernane soos Nakie | 20 Volksraadsekrearis Van Hoyema seek geld in eie sak | 25 Louer van Bloemonein: Die Boere se Julius?| 27 Arhur Conan Doyle, skrywer van Sherlock Holmes, se voespore in Bloemonein | 30 Bloemonein-vloed van 190434 | Die Empire-eaer 1905: Bloemonein se eerse ware eaer besaan ne ’n maand | 37 Sir Cornelis en dieimmorele vrouwen40 | Die Sadsraad-debakel van 1907 | 42 Rolskaasgier re die sad in 190946 | Prookol-laer laa inwoners rooi sien | 49 Eerse Vrysaase adminisraeur moes harde bene kou | 51 Onderwyskrisis ruk Vrysaa in 191254 | Gemengde baaiery: ’n Warm deba | 58 Die onsaan van die ANC in Bloemonein62 | Die Behlehem-ussenverkiesing van 1914: Perde ui dieselde sal samp koppe64 | ’n Ambulanskorps vir die Vrysaase rebelle68 | Meneer Duf weier om soel in sadsraad e onruim in 191571 | eeparyjie in Waaihoek-ownship: £1 boee o 14 dae hardepad | 74 Bloemonein belee ’n vlieëweek in 191877 | 46c o basa! Loonagiasie van 1919 | 81 Eie bioskoop vir swar gemeenskap in 192285 | Blindedermoperasies knou bekende Fichard-amilie87 | Sir Eienne se ‘Huis van Liede’90 | ails or no ails: ’n Prins in Bloemonein | 93 Die 1930-moordsaak | 96 Brise koningsbesoek in 1947 lei o kategeveg oor uinodigingslys99 | De We-sandbeeld eers ná 25 jaar opgerig103 | Bikini-amelejie in die 1960’s106 | Bram Fischer: ’n Legende in ons yd| 110 Cecilia Wessels: Ons eie grande dame | 117 Via dolorosavan die Vrysaase Indiërs124 | Bloemonein se unieke Reservoir-galery | 128 Bronne | 132 Bronne: Koerane | 134
Voorwoord
Soos enige sad o dorp he Bloemonein (Mangaung) wa ook bekend saan as die Rosesad vanweë die baie rose wa oraloor e vinde is, sy eie onwikkelingsgeskiedenis. Di is ’n geskiedenis wa gewoonlik ook gesaai is me oulike, o sels onsellende verhale waarvan sommige nie die groo klok haal nie. Om nie e praa van die anekdoes rondom skandes en verleenhede – die dorings – wa soms die hoëlui van die sad o dergelike besoekers omvou nie, maar wa in die vergeelheid geraak he. Di is dié verhale en sories, dikwels kleinode, komiese gebeure, skandes en eienaardighede – maar almal waar – wa die menslikheid en har aan’n sad verleen. Oskoon di in’n spesiieke sad o dorp aspeel, is die verhale meermale universeel en kon ne sowel op enige ander plek gebeur he omda di me die mens se eilbaarheid, swakhede, sinnelose besluie, geie, onverkwiklike voorvalle, ydelheid, meerderwaardigheid, inegriei en harseer e doen he. Vanselsprekend is mense die kern van die meese gevalle, maar daar is ook spesiieke makabere en vreemde gebeure wa eers plaasvind voorda di ’n invloed op die menslike gedrag he. Dis ook die hoë bome wa die meese wind vang. Hulle openbare gewigige doen en lae word gewoonlik in die hoosroom geskiedenis uigeklaar en oopgevlek, maar selde word ’n eenmalige verbygaande voorval in hul lewe wa vir ’n vlieende oomblik aandag in die pers gerek he, in die hisoriese anale opgeeken. Dan is daar die meer hoosroom verhale wa uimergelend is om e besudeer en e vereer wa lies in ’n neuedop aangebied behoor e word om lesers ’n lang relaas e spaar. Me di alles in gedage, he ek na ’n diensydperk van 35 jaar as hisorikus van die Nasionale Museum in Bloemonein die alle ware geskiedkundige skese en sories rondom Bloemonein, wa ek in bogenoemde verband geskry he en wa me die verloop van die jare in koerane, ydskriTe en ons eie museum ydskriCulnaverskyn he, van die rak agehaal, nuu ageso en saam me oepaslike oo’s vir dié boek aangebied. Die boek srek van die onsaan van die sad o dekades laer en word grooliks chronologies aangebied. Ek hoop ook da die leser hom kan verkneukel in ’n sad se koselikhede en reurmares van ’n verre verlede, maar wa aan die ander kan duidelik deurslaan op die hedendaagse sads- o dorpsgebeure wa weereens benadruk da die geskiedenis homsel herhaal. O die karakers van ’n
Voorwoord
1
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents