Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
Informations légales : prix de location à la page 0,1000€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.
Extrait
Unîversîeî Sellenosc en dîe onverwîlîe aalsryd
Va n a f a f R I K a a n S E “ ta a l ta m E l E tj I E ” t o t V o l S K a a l S E “ ta a l o o R l o g ” ( 2 0 0 3 - 2 0 1 7 )
Johan C. Moll
Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (20032017):
Vanaf “taaltameletjie” tot volskaalse “taaloorlog”
Hierdie publikasie is deur die uitgewer aan ’n onafhanklike dubbel-blinde portuurevaluering onderwerp.
Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotograîese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverîlming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die uitgewer nie.
ISBN 978-1-928424-22-2 ISBN 978‐1‐928424‐23‐9 (e-boek) DOI: https://doi.org/10.18820/9781928424239
Geset inMinion Pro 12/16 Bandontwerp, bladuitleg en produksie deur Sun Media Bloemfontein
Navorsing en akademiese werke word onder hierdie druknaam in druk en elektroniese formaat uitgegee.
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za Die e-boek is beskikbaar by:https://doi.org/10.18820/9781928424239
18.1 Dîe verswaîng van Arîaans op ersîêre vla en dîe al groer aommoderîng van Engels as landswye versynsel ...... 320 18.2 Dîe sryd om Arîaans se posîsîe e eveîlîg............................... 321 18.3 Dîe voordurende aanpassîngs în dîe onderrrîgmodelle ............ 323 18.4 Dîe wee eenpole în dîe aalsryd.................................................. 323 18.5 Dîe onvaseîd van Arîaans op ersîêre vla............................. 325
LYS VAN AFKORTINGS ..................................................................... 356
OOR DIE SKRYWER .......................................................................... 357
sUiD-afriKààNSE TààlrEGtEmONitOr / sOUtH africàN LàNGUàGE RiGHtS MONitOr
FOKUSUitGàWE 3 / sPEciàl eDitiON 3
DîeSuîd-Afrîkaanse Taalregtemonîtor / Sout Afrîcan Language Rîgts Monîtorîs n pulîasîerees van dîe Eeneîd vîr Taalasîlîerîng en -emagîgîng aan dîe Unîversîeî van dîe Vrysaa. Aanvanlî îs dîe rees îngerîg om n jaarlîse Monîtoruî e gee waarîn daar verslag oor dîe aal- en aalregeverwîelînge în Suîd-Arîa gedoen word. Aangesîen dîe jaarlîseMonîtoroorsîgelî van aard îs en uîeraard o een alenderjaar eper word, ly dîe ondersoe van randende en meesal deurlopende aalvraagsue agerweë. n Beoee e dus onsaan om dîe rees me dîe daarsel van spesîale uîgawes as n weede omponen în dîe rees uî e reî. Hîerdîe ousuîgawes îed dus dîepgaande esrywîngs van sodanîge emas wa slegs oorsîgelî în dîe ander uîgawes vanMonîtoraan dîe od om. Hîermee spree ons dîe oop uî da n elangrîe ydrae gelewer word o dîe verdere doumenerîng van eîeydse aalverwîelînge îer e lande.
Theodorus du Plessis(Reeksredakteur) Eeneîd vîr Taalfasîlîterîng en -bemagtîgîng Unîversîteît van dîe Vrystaat Bloemoneîn Novemer 2018