Hoe is Sneeubal anders as Pikswart?
20 pages
Afrikaans

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Hoe is Sneeubal anders as Pikswart? , livre ebook

-

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
20 pages
Afrikaans
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

Lulu het twee katte, Sneeubal en Pikswart, onderskeidelik ‘n wit kat en ‘n swart kat. Sy hou nie van die swart kat nie, en vertrou dit ook nie. Sy aanbid die wit kat en sien dit as die mooi een. Sover dit haar aangaan, is die twee katte nie dieselfde geskape nie.In hierdie boek verduidelik sy aan haar ma hoekom sy dink die wit kat is beter as die swart kat. Haar ma verduidelik dat die katte dieselfde is, net die kleur van hulle pelse verskil.Die doel van hierdie boek is om kinders se ingesteldheid oop te maak en te laat verstaan dat daar geen verskil tussen wit en swart rasse is nie. Ons is almal mense en op dieselfde manier geskape. Ons is nie veronderstel om mekaar sleg te behandel en niemand behoort beter as ‘n ander behandel te word nie, ons is almal dieselfde wesens. Die enigste verskil is die kleur van ons velle.Ons hoop hierdie boek wakker lewendige debatte tussen ons kinders aan wat diskriminasie, stereotipes en verskillende behandeling sal verwyder, sodat hulle kan grootword deur mekaar te respekteer. Geen kind behoort te dink dat hy of sy beter is as ‘n ander nie, en geen kind behoort deur ander ondermyn te word nie.

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 janvier 2016
Nombre de lectures 0
EAN13 9780620669092
Langue Afrikaans
Poids de l'ouvrage 1 Mo

Informations légales : prix de location à la page 0,0500€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Hoe is Sneeubalanders as Pikswart?
Mart Nonkqubela Qumba
Vertaal vanaf ‘n isiXhosa verhaal deur Gerda van Niekerk
Omdat Sneeubal so pragtig wit is. Sy het mooi klein ogies en ’n klein mond. Pikswart is lelik, sy is swart, sy het ‘n groot mond, sy is vuil en haar oë is ook groot en lelik. Sy huil ook hees, en sy klink nie soos ‘n kat as sy huil nie. As Sneeubal huil klink dit asof sy sing, want sy het ‘n sagte en delikate stem.Haar stem klink so mooi.
“Wat sê jy, my kind vra haar ma, geskok deur haar kind se ?” woorde. “Pikswart maak al lank geluide en dit pla my al vir ‘n rukkie.Het jy nog nie gehoor dat sy baie geraas maak as sy miaau nie, Mamma vra sy met haar hande op haar heupe. ?” Ag nee, hoekom sê jy so, my kind vra haar ma “ ?” verstommend. “Ek het dit nog nooit gehoor nie, Lulu, my kind ,” antwoord sy onmiddelik. Mamma, as Pikswart miaau maak sy so ‘n geraas en ek voel asof ek my ore wil toedruk sodat ek haar nie kan hoor nie. Ek hou glad nie van Pikswart nie, Mamma, antwoord sy terwyl sy wegkyk. 2
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents