Riek en Niek
39 pages
Afrikaans

Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus
39 pages
Afrikaans

Vous pourrez modifier la taille du texte de cet ouvrage

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne
En savoir plus

Description

Riek en Niek het ’n plan …
’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak.
Maar dan steel nare Nanja hulle idee.
En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak …
BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie!
Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret by die markdag te hê?

Sujets

Informations

Publié par
Date de parution 01 mai 2022
Nombre de lectures 0
EAN13 9781776251308
Langue Afrikaans

Informations légales : prix de location à la page 0,0255€. Cette information est donnée uniquement à titre indicatif conformément à la législation en vigueur.

Extrait

Pan Macmillan Kinderboeke
www.panmacmillan.co.za



Dit is Riek.

Hy het rooi hare, blou oë en presies dertien sproete. Riek hou van pizza, videospeletjies en skaatsplank ry. Hy wil ’n uitvinder word.
Vlieënde skaatsplank

Neushaarplukker (vir juffrou Burp)

KoertKanon (om Koert uit my kamer te hou)



Turksvy
Turksvy is Riek se draak.
Nee, nie ’n REGTE draak nie.
Duh. ’n Baarddrakie.
Turksvy hou van wurms en krieke.



Dit is Niek.

Hy het swart hare en bruin oë. O, en hy kan sy ore wikkel. Niek hou van roomys, rekenaars en grappies vertel. Hy wil eendag ’n grapboek skryf. Riek en Niek is beste maats.


Koert

Koert is Riek se kleinboetie.
SKOERT, KOERT!

  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents